Matteus 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek verseker julle, hy het al klaar gekom; tog het hulle hom nie herken nie, maar baie sleg behandel. Net so moet Ek, die Seun van die Mens, ook onder hulle ly.”

Matteus 17

Matteus 17:6-18