Matteus 13:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal dié wat reg voor God gelewe het, soos die son skitter in die koninkryk van hulle Vader. Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê.”

Matteus 13

Matteus 13:41-46