Markus 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is dikwels met voet- en handboeie vasgemaak; dan het hy die handboeie oopgeforseer en die voetboeie uitmekaargeruk. Gevolglik kon net mooi niemand hom beheer nie.

Markus 5

Markus 5:1-14