Markus 2:27-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Toe sê Hy vir hulle: “Die Sabbat is daar ter wille van die mens – nie die mens ter wille van die Sabbat nie.

28. Daarom het Ek, die Seun van die Mens, seggenskap ook oor die Sabbat.”

Markus 2