Markus 15:46-47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

46. Josef het ’n lang strook linne gekoop, Jesus van die kruis gaan afhaal, Hom in die linne toegedraai en in ’n graf neergelê wat in die rots uitgekap was. Toe het hy ’n klip voor die ingang van die graf gerol.

47. Maria Magdalena en Maria, die ma van Joses, het gestaan en toekyk waar Jesus neergelê word.

Markus 15