Lukas 9:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Johannes het vir Jesus gesê: “Meneer, ons het iemand gesien wat u Naam gebruik om bose geeste uit te dryf. Ons wou hom keer omdat hy nie deel van ons groep is nie.”

Lukas 9

Lukas 9:40-53