Lukas 9:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Almal het soveel geëet as wat hulle wou en hulle het twaalf mandjies vol oorskiet opgetel.

18. Eendag ná Jesus alleen in gebed was, het Hy na sy dissipels gekom en gevra: “Wie sê die mense is Ek?”

19. “Wel,” het hulle geantwoord, “sommige sê Johannes die Doper, sommige sê Elia, en ander sê U is een van die vroeëre profete wat uit die dood opgestaan het.”

Lukas 9