Lukas 8:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dissipels het Hom wakker geskud en geskree: “Leermeester, ons is besig om onder te gaan!” Jesus het die siedende wind en golwe bestraf. Die storm het bedaar en alles was weer kalm.

Lukas 8

Lukas 8:15-32