Lukas 6:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as julle geld leen net aan dié wat julle kan terugbetaal, is dit iets besonders? Selfs sondaars leen aan sondaars om die volle bedrag terug te kry.

Lukas 6

Lukas 6:33-44