Lukas 5:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort daarna het Levi ’n feesmaal in sy huis aangebied met Jesus as die eregas. Baie van Levi se medetollenaars en ander gaste was daar.

Lukas 5

Lukas 5:22-35