Lukas 19:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hy naderkom, reeds op die afdraand van die Olyfberg, het die groot skare dissipels God uit volle bors begin loof en prys oor al die kragtige dade wat hulle gesien het.

Lukas 19

Lukas 19:32-43