Lukas 15:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar hy het geantwoord: ‘Ek het al die jare hard gewerk vir Pa en nooit geweier om enigiets te doen wat Pa my gesê het om te doen nie. En in al die tyd het Pa my nie eers ’n bokkie gegee om saam met my vriende fees te vier nie.

Lukas 15

Lukas 15:19-32