Lukas 14:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. want daar was ’n man wie se arms en bene geswel was.

3. Jesus vra toe die Fariseërs en wetskenners: “Wel, is dit volgens wet toelaatbaar om mense op die Sabbatdag gesond te maak, of nie?”

4. Toe hulle stilbly, het Jesus die siek man aangeraak, hom genees en huis toe gestuur.

Lukas 14