Lukas 13:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. As ons volgende jaar vye kry, goed. So nie kan u hom uithaal.’”

10. Een Sabbatdag, terwyl Jesus in die sinagoge onderrig gegee het,

11. het Hy ’n vrou gesien wat deur ’n bose gees inmekaargetrek is. Sy was vir agtien jaar lank kromgetrek en kon nie regop staan nie.

12. Toe Jesus haar sien, roep Hy haar nader en sê: “Vrou, jy is van jou kwaal genees!”

Lukas 13