Lukas 1:44-48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

44. Toe jy ingekom en my gegroet het, het my kindjie van vreugde beweeg die oomblik toe ek jou stem hoor!

45. Jy is geseënd omdat jy vertrou het dat die Here sal doen wat Hy gesê het.”

46. Maria het geantwoord:“Ek prys die Here.

47. Ek juig in God my Verlosser!

48. Want Hy het omgesienna sy nederige diensmeisie,en nou sal geslag na geslagmy geseënd noem.

Lukas 1