Levitikus 6:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n kleipot gebruik word om die offervleis in te kook, moet dit daarna gebreek word. As ’n bronspot gebruik word, moet dit weer geskuur en goed met water uitgespoel word.

Levitikus 6

Levitikus 6:21-30