Levitikus 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal dan van die bloed van die sonde-offer teen die kante van die altaar sprinkel. Die res sal teen die fondament van die altaar uitgedruk word. Dit dien as ’n sonde-offer.

Levitikus 5

Levitikus 5:2-19