Levitikus 27:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Seun tussen die ouderdom van een maand en vyf jaar is vyf stukke silwer werd en ’n dogter van daardie ouderdom is drie stukke silwer werd.

Levitikus 27

Levitikus 27:1-7