Levitikus 26:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle mag nie afgode of gesnede beelde maak, of heilige pilare of gekapte klippe oprig om in julle land te aanbid nie. Ek, die Here, is julle God.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-3