Levitikus 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee vir die Israeliete hierdie instruksies. Dit is instruksies wat van toepassing is op sowel gebore Israeliete as die vreemdelinge wat tussen julle lewe. As enigiemand onder julle hulle kinders aan Molek as brandoffers wy, moet hulle deur die mense van die gemeenskap gestenig word.

Levitikus 20

Levitikus 20:1-11