Levitikus 15:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses en Aäron gesê:

2. “Gee hierdie verdere instruksies aan die Israeliete: Enige man met afskeiding uit die geslagsorgaan is onrein as gevolg van die afskeiding.

3. Die onreinheid is van toepassing ongeag of die afskeiding aanhou of ophou. In elke geval is die man onrein.

Levitikus 15