Levitikus 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die sewende dag moet hulle weer al hulle hare afsny, insluitende die baard en wenkbroue. Dan moet hulle hulle klere was en ook in water bad. Dan sal hulle rein verklaar word.

Levitikus 14

Levitikus 14:1-17