Kolossense 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al is ek nie persoonlik teenwoordig nie, is ek in die gees by julle. Ek is bly om te sien hoe ordelik julle is en hoe vas julle geloof in Jesus Christus is.

Kolossense 2

Kolossense 2:1-14