Klaagliedere 3:41-44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

41. Laat ons ons harte en hande uitsteek na God daarbo en sê:

42. “Ons was opstandig teen U en het nie na U geluister nie. U het ons nie vergewe nie.

43. “U was so kwaad vir ons dat U ons agternagesit het om ons genadeloos uit te roei.

44. U het agter wolke gaan staansodat ons gebede U nie kon bereik nie.

Klaagliedere 3