Josua 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het by Josua in die kamp by Gilgal aangekom en vir hom en die Israeliete gesê: “Ons kom van ’n ver land af. Ons wil graag met julle ’n verdrag sluit.”

Josua 9

Josua 9:2-8