Josua 18:20-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Die oewer van die Jordaan vorm die oostelike grens. Dit is dan die grense rondom die grond van die families van die stam Benjamin.

21. Die dorpe wat die families van die stam Benjamin gekry het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal,

22. Bet-Araba, Semarajim, Bet-El,

23. Awwim, Para, Ofra,

Josua 18