Josua 18:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hele land onder Israel se beheer was, het die Israelitiese volksvergadering by Silo bymekaargekom. Hulle het die tabernakel daar opgeslaan.

Josua 18

Josua 18:1-3