Josua 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van daar af loop die grens noordwaarts langs die Kanaspruit. Suid van die spruit lê dorpe tussen dié van Manasse wat aan Efraim behoort. Manasse se grens is noord van die spruit en dit loop dood teen die Middellandse See.

Josua 17

Josua 17:5-18