Josua 15:48-52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

48. Juda het in die heuwelgebied ontvang: Samir, Jattir, Soko,

49. Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. Anab, Estemoa, Anim,

51. Gosen, Golon, Gilo. Dit was elf dorpe met hulle dorpies rondom.

52. Daarby ingesluit was Arab, Duma, Esan,

Josua 15