Jona 2:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Wie vals gode aanbid,minag God se goedheid.

9. Ek sal met lofliedere vir U ’n offer bring. Ek sal doen wat ek beloof het. Net die Here bring verlossing!”

10. Toe het die Here die vis beveel en hy het Jona op die strand uitgespoeg.

Jona 2