Jona 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jona het hulle geantwoord: “Gooi my in die see en dit sal kalm word. Ek weet ék is die oorsaak van hierdie groot storm.”

Jona 1

Jona 1:2-17