Johannes 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het daarop vir hulle gesê: “Eers as julle My, die Seun van die Mens, verhoog het, sal julle begryp dat Ek is wat Ek is; en dat Ek uit my eie niks doen nie, maar net praat soos die Vader My onderrig het.

Johannes 8

Johannes 8:26-38