Johannes 6:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe laat kom nie; en Ek sal daardie persoon op die laaste dag opwek.

Johannes 6

Johannes 6:38-53