Johannes 4:53 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die pa het toe besef dat dit die presiese uur was waarop Jesus vir hom gesê het: “Jou seun lewe.” Hy en sy hele huishouding het toe begin glo.

Johannes 4

Johannes 4:44-54