Johannes 2:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Jesus self het egter nie op hulle staatgemaak nie omdat Hy alle mense ken.

25. Hy het nie nodig gehad dat iemand Hom oor die mens sou inlig nie, want Hy het self kennis gedra van wat in ’n mens aangaan.

Johannes 2