Johannes 13:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus reageer daarop: “Dit is dié een vir wie Ek ’n stukkie brood in die sous sal doop en vir hom gee.” Hy vat toe ’n stukkie brood, doop dit in die sous en gee dit aan Judas, seun van Simon Iskariot.

Johannes 13

Johannes 13:19-32