Joël 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dapper soldate storm vorentoe, soos opgeleide manskappe klim hulle oor die mure. Hulle marsjeer doelgerig vorentoe, niks laat hulle van hulle koers afwyk nie.

Joël 2

Joël 2:5-11