Job 9:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Job het weer gepraat: “Ja, ek weet,dis alles in beginsel waar.Hoe kan ’n mens onskuldig wees in die oë van God?