Job 8:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Dis die einde van sy lewe.Ander groei in sy plek.

20. “Maar kyk: God verwerp nooit ’n menswat opreg voor Hom leef nie.So laat Hy dit nie goed gaan met die kwaaddoener nie.

21. Hy sal jou weer met vrolikheid vulen jou laat uitroep van vreugde.

22. Dié wat jou haat,sal beskaamd staan.Die tent van die bose mens sal vernietig word.”

Job 8