Job 6:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “As my hartseer geweeg konword en my moeilikheid op ’n skaalgesit word,

3. sou dit swaarder weeg as al die sand van die see. Daarom het ek blindweg gepraat.

Job 6