Job 41:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Daar is geen skepsel so vreesloos soos hyop die hele aarde nie.

25. Hy is ’n trotse skepsel,die koning van die diere.”

Job 41