Job 41:12-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Sy asem steek vure aan die brand.Vlamme kom uit sy bek.

13. Sy nek is baie sterk.Almal staan verskrik as hulle hom sien.

14. Sy vleis is ferm saamgepak.Dit is hard, jy kan dit nie beweeg nie.

15. Sy hart is so hard soos klip, net soos ’n meulsteen.

16. Sterkes vlug as hy opstaan, vervul met vrees wanneer hy beweeg.

Job 41