Job 36:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Elihu het ook nog gesê:

2. “Laat my voortgaan,en ek sal die waarheidvir jou uitwys in wat ek sê,want ek is nog nie klaar om God te verdedig nie!

3. Ek het baie voorbeelde van die regverdigheid van my Makerwat ek aan jou kan voorhou.

Job 36