Job 33:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. “Ek het na jou geluister,ek het elke woord gehoor wat jy gesê het.

9. Jy sê: ‘Ek is rein, sonder sonde,ek is onskuldig,ek het nie gesondig nie.

10. God soek skoor met my.Hy beskou my as sy vyand.

Job 33