Job 33:6-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Kyk, ek en jy is dieselfde voor God.Ek is ook van stof gemaak.

7. Daarom hoef jy nievir my bang te wees nie.Ek gaan nie hard op jou afkom nie.

8. “Ek het na jou geluister,ek het elke woord gehoor wat jy gesê het.

9. Jy sê: ‘Ek is rein, sonder sonde,ek is onskuldig,ek het nie gesondig nie.

Job 33