Job 31:15-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Want Hy het my en my werkers gemaak. Hy is ons almal se Skepper.

16. “Het ek geweier om die armes te help?Of die hoop vernietig van die weduwees wat na my gekyk het vir hulp?

17. Was ek suinig met my kos en het ek geweier om dit te deel met honger weeskinders?

Job 31