Job 31:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Ek het myself belowe dat ek nooit na ’n jong meisie sal kyk om haar te begeer nie.

2. Wat het God daarbo vir ons gekies? Wat is ons erfdeel van die Almagtige?

3. Dit is ellende vir die kwaaddoener en rampe vir die boosdoener.

Job 31