Job 28:2-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal en koper te smelt uit klip.

3. Hulle weet hoe om lig te maakin die donkeren verken die verste, donkerste dele van die aarde op soek na erts.

4. Hulle sink ’n mynskag diep in die aarde, ver van waar mense woon. Dan swaai hulle heen en weer aan toue.

5. Die aarde waaruit brood voortkom, word diep onder oopgebreek met vuur.

6. Mense kan saffiere uit die rotsen goudstof uit die stof haal.

7. Dit is skatte wat geen roofvoël kan sien nie, en geen arendsoog kan bespeur nie.

Job 28