Job 27:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het die gesprek voortgesit:

2. “So seker as wat God leef, Hy wat my regte van my weggeneem het, die Almagtige wat my verbitter het,

3. solank ek leef, solank God my laat asemhaal,

4. sal ek niks verkeerds sê nie.Ek sal nie leuens vertel nie.

Job 27