5. Die dooies bewe,hulle wat onder die water woon.
6. God weet wat daar in die onderwêreld gebeur.Hy kyk tot in die plek van verwoesting.
7. God strek die noordelike lugruim oor leë ruimtesen hang die aarde op aan niks.
8. Hy rol die reën op in dik wolke,maar as hulle swaar is, skeur hulle nie.
9. Hy bedek die gesig van die volmaan en sprei wolke daaroor.